top of page

29 Maart 2025

LINDI & JOHANDRIE

DIE  FEESVIERING

Vier saam die liefde

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Lindi Smit (dogter van Willem en Rita Smit)
en Johandrie van Tonder (seun van Hannes en Matty van Tonder)

DIE  DATUM

Saterdag, 29 Maart 2025
Gaste arriveer om 14h30
Seremonie begin stiptelik om 15h00

DIE  VENUE

Die seremonie sal plaasvind by NG Kerk Moedergemeente Robertson
Kerk St, Robertson, 6705
Sien aanwysings

Die onthaal sal volg direk na die seremonie by The Key, Robertson
Langverwagten Rd, Robertson, 6705
Sien aanwysings

Ons Troudag
R6__8937_edited.jpg

“Die liefde vergaan nooit nie.”

- 1 Korintiërs 13:8

Kleredrag

FYNER  DETAIL

Meer oor ons troudag

NEEM  KENNIS

Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees by onthaal.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

DIE  KLEREDRAG

Ons versoek dat alle gaste formele drag dra.

AKKOMMODASIE

Waar om te bly

Hier is ‘n paar opsies, maar loer gerus op Booking.com, AirBnB of LekkeSlaap.

BUITEHOF  KELDER

LEO  GUESTHOUSE

5.1km vanaf The Key
Tel: 079 527 4018
Epos: madeleine@buitehof.co.za
Bespreek

9.8km vanaf The Key
Tel: 082 890 8828
Epos: info@leoguesthouse.co.za 
Bespreek

VLETTERSHOF

CEDAR  LODGE 

11km vanaf The Key
Tel: 083 659 3374
Epos: reservations@vlettershof.co.za
Bespreek

11km vanaf The Key
Tel: 072 629 5688
Epos: cedarlodger62@gmail.com
Bespreek

THE  WILDFLOWER

11km vanaf The Key
Bespreek

Verblyf
Geskenk Idees

ONS  GEVOLG

Ons belangrike mense

STROOIMEISIES

Hoof strooimeisie: Annari Kramer
Cecile Burger
Ronel van Tonder
Elizma van Tonder
Amelda van Tonder
Bianca Auret

STROOIJONKERS

Hoof strooijonker: Hanré van Tonder
Eben van Tonder
Kobus van Tonder
Boshoff Smit
Gerrie Burger
Adriaan Kramer

R6__9285_edited.jpg
Rsvp

VIER  SAAM

met ons die liefde

RSVP  DATUM

RSVP asseblief voor of op 31 Januarie 2025.

EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page